Schools galleries

Learners compete on the field

The blue team was the winner of the competition, red came second and green took the third place.

Fondsinsameling vir kleuters reg in die kol

Met afslaan om 10:00 was daar al goed gekuier en dit het ook die toon van die dag aangegee. Die laaste speler het om ongeveer 16:00 teruggekeer.

Grandparents enjoy a special treat

There’s nothing more special to have than a grandmother or grandfather and you are truly blessed if you have both.

Wedywering bou lekker sportmangees

Twee BHS netbalspelers, Lindelwa Ntuli o/14 en Karilota Zulu o/17, is tydens die finale Mpumalanga-proewe, wat oor die naweek in Witbank plaasgevind het, gekies vir die Mpumalangaspan.

Laerskool Barberton Junior massa-atletiek by Bouwer Park

Die kleingoed in Graad 1 tot Graad 3 het gehardloop dat die stof so staan op Vrydag op Bouwer Park. Sommige van hulle het gesels-gesels deelgeneem, maar almal het darem by die eindstreep uitgekom. Onthou om Barberton Laerskool se vriendskaplike byeenkoms op 6 Februarie by te woon.
Top