Die voorhuis moet gevee word

Groot ge’vriet oppie nipper

Of dit nou net die ry oor die berg Nuy toe was en of dit die afsit beach toe was – alles moes erger en meer en alles moes saam gepiekel word. So veel as moontlik word ingepak – als behalwe die kitchen sink.

Kan ‘n man dan nieee…?

Later het hulle so aangegaan met daai deeg, dat daar op ‘n kol net een man op ‘n pan ingepas het. So erg rys daai manne, dat sou hulle op die bed gelê het, hulle albei kante sou afval van vetgeit.

Soe’ speel djy met djou ma se trane

‘Ek gat jou velle van jou gat aftrek, hoo jy vir my! Kom nóú hieso, of wil jy hê ek moet jou self da kom haal?’ In daai oomblik was dit dyd’lik – ek sou moes twist waar ek nie kon jive nie, maar stil gat ek’ie ko sta’nie.

Vriet en wies tevrede

Ons moes op ‘n stadium die tafel verlaat, met die dreigement wat oor ons gatvelle gehang het “As jille nate jik moet jille aangaan hoor!”

Naai, daai’sie fair nie

Met ‘n tong wat vinniger is as ‘n Capie klong s’n op ‘n Vrydag, lek sy daai biessigheid van die rots af, net toe die klip sy fyndraai vind.

Die mannetjies trek draad

Volgens ma is al wat mannetjies-ding is, wat met kos te make het, aan die afferige kant. Maak nie saak of dit nou ‘n beer vark is wat na ‘n willewragtig proe, of ‘n mannetjies boerpampoen wat draad trek nie.

Dikge’vriet

Vroeg oggend, nog donker buite, het een van aia Vink se nageslag met haar maer arms al die blikemmers met lou melk op die kombuistafel kom neersit.

lowvelder_smallhazyview_smallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newmpumalanganews_sallwhiteriver_smallcorridor_smallgetitagrieco Autodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other