Blogs

Groot ge’vriet oppie nipper

Of dit nou net die ry oor die berg Nuy toe was en of dit die afsit beach toe was – alles moes erger en meer en alles moes saam gepiekel word. So veel as moontlik word ingepak – als behalwe die kitchen sink.

Dag 18 – 15 Desember 2015 – Bloemfontein

Alhoewel die ruiters vol blydskap en verligting is dat die rit voltooi is, ervaar hul ook ‘n gevoel van hartseer en ‘n behoefte om sommer more weer op te saal en die hoefspore van ons geskiedenis se helde verder te volg.

Dag 17 – 17 Desember 2015 – Oppad na Bloemfontein

Daar is egter vanoggend groot hartseer en teleurstelling onder die ruiters. Fiona se getroue Arabiermerrie, Inka, was tot dusver die enigste perd wat elke hoefslag vanaf dag 1 vanaf die Voortrekkermonument af getrap het. Gisteraand het die perde uit die kamp gebreek en Inka het in drade beland.

Dag 16 – 13 Desember 2015 – Rusdag in Brandfort

By die Brandford konsentrasiekamp op die plaas Louvain, kom lede van ons span van aangesig tot aangesig met dit wat diep in hul psige gewortel is. Daardie roep vanuit die verlede. Die bloed wat in hul eie are vloei. Die smarte van die oorlog van skaars drie generasies tevore.

Dag 15 – 12 Desember 2015 – Brandfort

‘n Boer hou nou maar een maal van sy koffie! Tydens die Anglo-Boereoorlog het vele uitlanders daaroor opgemerkings gehad. So het ‘n Nederlander gesê: “een Boer zonder koffie is niet veel werd.”

Dag 14 – 11 Desember 2015 – Op pad na Brandford

Die belangrikste is egter dat ons ruiters reg geklee is om die Vrystaatse weer te trotseer. Hulle lyk inderdaad presies soos die burgers van meer as ‘n eeu gelede in wie se spore hulle vandag ry.

Dag 13 – 10 Desember 2015 – Winburg

Selfs in die Anglo Boere-Oorlog was daar tyd vir humor! Wat verwag jy as ‘n klomp vindingryke Boere vir so lank saam is?

Dag 12 – 9 Desember 2015 – Hennenman

“Ons moet voortbeweeg, dikwels soos skimme in die nag. Ek sal daardie aande nooit vergeet nie. Die byna toweragtige skoonheid rondom my, die donker silhoeët van die koppies en die berge.”

lowvelder_smallhazyview_smallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newmpumalanganews_sallwhiteriver_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other